Ons Span

Ontmoet die span van NG Potchefstroom – Die Bult.
Ons span is ‘n toegewyde en dinamiese groep wat met entoesiasme en opregte omgee werk om die visie van die gemeente uit te leef.

Profiel foto van Ds. Manus Visagie

Ds. Manus Visagie
Leraar

Hercules Nieuwoudt
Skriba

Magdaleen Kruger
Administratiewe Beampte

Profiel foto van Jaco Jacobs

Jaco Jacobs
Musiekleier

André Geldenhuis
Koster

Carl Maroping
Tuinier

Tshidi Botman
Skoonmaker

Scroll to Top