Registrasie- en Belangstellingsvorm
Liewe Ouers / Voornemende Ouers
Baie dankie vir julle belangstelling in hierdie nuwe bediening in ons gemeente. Ons sien daarna uit om saam met julle hierdie besondere fase van ouerskap te stap.
Die doel van hierdie vorm is om:
- ons te help om julle beter te leer ken
- te hoor hoe ons julle die beste kan ondersteun
- en om die bediening volgens ouers se behoeftes te help vorm
NOTA - Indien u 'n enkel-ouers is, merk asseblief by al die verpligte velde (velde wat met 'n * gemerk is) wat nie op jou van toepassing is nie sleg 'NvT'