Ons gemeente se sukses berus op die deelname en ondersteuning van ons lidmate. Ons kan net projekte en geleenthede aanpak deur saam te werk en mekaar se gawes te benut. Lidmaatskap by NG Bult is meer as net ‘n naam op ‘n lys – dit is ‘n uitnodiging om aktief betrokke te raak, jou unieke talente in te span en deel te wees van die liggaam van Christus. Ons nooi jou uit om aan te dui waar jy wil deelneem, sodat ons saam God kan verheerlik, mekaar kan versterk, mense kan versorg, en die evangelie kan verkondig. Saam maak ons ‘n verskil!

Kliek op die skakel hieronder en dui aan waar jy graag betrokke wil raak.

Scroll to Top