Indien u dalk nie weet hoe om u dankoffer/kollekte by die gemeente uit te kry nie, kan u een van die volgende opsies oorweeg:
- Kontak gerus vir Ben Robbertse by 082 371 4312
- U kan van ons webtuiste gebruik maak om inligting te bekom, waar u onder andere ook ‘n debietordervorm sou kon invul.
- U kan ’n EFT inbetaling maak na die gemeente se bankrekening:
ABSA
NG Die Bult
Tjekrekeningnommer: 670 580 008
Takkode: 632005
Verwysing: Naam & Dankoffer/Kollekte/Tiende/produk wat u aanlyn aankoop.