Inligting

Onder Inligting vind jy alles wat jy moet weet oor ons eredienste, insluitend Sondae se dienstye en die gewone program vir die dag. Enige alternatiewe reëlings word op die kalender gekommunikeer. Hier is ook besonderhede oor nuwe lidmaatskap, lidmaatskapbetrokkenheid, en die doop beskikbaar, elk met maklike digitale vorms wat jy elektronies kan invul.

Scroll to Top