Ons het verskeie verhoudingsgroepe in ons gemeente vir verskillende oudergroepe en belange.

Kontak ons gerus en ons skakel jou in by een van die groepe!

  • Kleingroepe
  • Connectgroepe
  • Bybelstudie groepe
  • Toerustings groepe
  • Jeug groepe