Logo

NG BULT BELYDENISKAMP – 15-17 OKTOBER 2021

REGISTRASIEVORM 2021


Besonderhede van Tiener




Besonderhede van Ouer(s)


MEDIESE INLIGTING


Besonderhede van hooflid

WAT OM TE PAK


Gemaklike stap-skoene; warm-baadjie; Medikasie/toiletware; slaapsak en kussing; Bybel; nota-boek; eie eetgerei (mes/vurk/lepel/papierbord/beker).

NOTA: Ons beplan om DV Vrydag 15 Oktober 2021 0m 15:00 vanaf NG Bult te vertrek en om weer Sondag, 17 Oktober 2021 om 16:00 terug te wees in Potchefstroom waar u u kind weer by NG Bult kan oplaai.

'n Minimale bedrag van R100.00 per persoon (indien moontlik) word gevra om van die kostes te dek.

VRYWARING



Hierdie vorm word aanlyn onderteken deur dit te stuur aan die Kerkkantoor van NG Potchefstroom - Die Bult